SEARCH SITE BY TYPING (ESC TO CLOSE)

Skip to Content

ROL AF

− Die Paartjie −

Gerhard Olivier

Anzil van Jaarsveld

Ons Storie

Eendag, lank lank gelede, in Julie 2013 het die storie begin…
Vir 5 maande het Gerhard die kat uit die boom gekyk, gewik en geweeg want sy lewe was gans te leeg.
Op Plett se goue strand gooi hy toe sy romantiese kant, raak wys, en vra Anzil om te kys.

Hand aan hand het hul opwindende avonture aangepak.
Voluit geleef en gereis al was hul soms platsak.
Saam het hul heerlik gehuil en gelag, maar aan die einde van elke tonnel was altyd ‘n liggie wat wag.

Die Verlowing

21 Desember 2017 – ‘n Helikopterrit oor die fraaie Kaap, ‘n piekniek en ‘n knoets van ‘n diamant op sy knieë in die wingerdland.
Fluit fluit, die eerste hoofstuk is uit.

U word hartlik uitgenooi na Gerhard Olivier en Anzil van Jaarsveld se huweliksfees.

Wanneer

16de Februarie, 2019 – 15:00 vir 15:30
'n Saterdag

Wie

Ons naaste familie en vriende
Van naby en baie vêr

Waar

Inimitable Wedding Venue
Muldersdrift

From the moment the gates of Inimitable open, your eyes are automatically drawn to the beauty of the Zwartkop Mountains directly in front of you.

These mountains tip gently into the very hills where gold was first discovered in South Africa in 1886 by George Harrison. This discovery sparked an excitement and a passion and immediately breathed life into the the gorgeous landscape we now know as the Cradle of Humankind. Little did the residents of this small river crossing town know that the very ground upon which they lived held safely the secrets of the history of humankind and that their sleepy riverside town would in years to come, become one of the most famous historical sites in the world.

− Die Troue −

DIE BESTEMMING

Inimitable Wedding Venue
21 Riverside Rd, Zwartkops, Muldersdrift

WAT OM TE DRA

Formeel
Vir meer informasie kyk hier!

AANWYSINGS

Moet asb nie drink en bestuur nie
Die venue is geregistreer by Uber

BESTUUR AANWYSINGS
KROEG

Bring asb geld vir die kontantkroeg
Kaarte word ook aanvaar

Skedule

15:30

DIE SEREMONIE

17:00

CANAPES

18:30

ONTHAAL

− Akkomodasie −

GLENBURN LODGE

Afstand van venue: 2.4km
Kontak Nommer: 086 114 8866

BUSHWILLOW TENTED CAMP

Afstand van venue: 2.6km
Kontak Nommer: 011 668 1600

RIVERVIEW SPA B&B

Afstand van venue: 4.1km
Kontak Nommer: 083 419 6807

VALVERDE ECO HOTEL

Afstand van venue: 6.4km
Kontak Nommer: 010 591 6840

GNU FARM VALLEY

Afstand van venue: 3.5km
Kontak Nommer: 083 379 3792

KOELENRUST ESTATE

Afstand van venue: 10.4km
Kontak Nommer: 076 033 2122

CRADLE MOON LAKESIDE

Afstand van venue: 5.7km
Kontak Nommer: 011 919 5000

EKUDENI COUNTRY LODGE

Afstand van venue: 4.6km
Kontak Nommer: 011 021 2186

EDUZANI COUNTRY LODGE

Afstand van venue: 5.5km
Kontak Nommer: 082 820 4887

ORIGINS GUEST HOUSE

Afstand van venue: 6km
Kontak Nommer: 061 402 4462

RIVERSTONE LODGE

Afstand van venue: 8.3km
Kontak Nommer: 011 668 3111

KENJARA LODGE

Afstand van venue: 6.4km
Kontak Nommer: 011 957 0012

− Geskenke −

Liewe vriende, ’n huis is nog wat ons moet kry, so ’n koevert maak ons harte baie bly.

− RSVP HIER! −

RSVP voor 8 Desember 2018
JAMMER GEEN KINDERS